Bingo, ‘n nuwe geslag blinkrooi Gala-appels, wat uit ‘n mutasie op Grabouw ontwikkel is, is nie net boervriendlik nie, maar kan ook ‘n deurbraak vir Suid-Afrika in die Asiese mark beteken. Lees meer…
Bingo! Dié appel gaan Asië verras – Landbouweekblad Mei 2019
