Sien ons insetsel op Landbouweekliks DSTV kanaal 147 hier - Oktober 2020
TopFruit was hierdie week op TV. Sien ons insetsel op Landbouweekliks DSTV kanaal 147 hier.
Hein Coetzee gesels oor TopFruit en Pieter Zietsman vertel ons meer oor bloubessies.
![](https://topfruit.co.za/photos/1/Screenshot 2020-10-22 at 16.24.53.png)