Wil jy bloubessies plant? Dít moet jy weet – Landbouweekblad Junie 2019

Die bloubessiebedryf trek tans wyd aandag. Dis waterdoeltreffend, bied ‘n alternatiewe oesperiode, en boonop ‘n belofte om baie winsgewend te wees. Inligting oor die bedryf is egter yl gesaai, veral vir boere ‘van buite’. Lees meer…